18 Julie 2016
Alle vervoer vanaf die Saalparkering.
- Die volledige busverslag sal om 10:00 op hierdie webskakel beskikbaar wees. Jammer vir die ongerief!
Buskombinasies huiswaarts gaan voort soos geskeduleer.
Busse huiswaarts vertrek Maandag tot Donderdag om 15:45 vanaf die Saalparkering en Vrydag om 14:00