Weekprogram

weekprogram

Sien hieronder hierdie week se program:

27 Donderdag Matrieks IGO EN Toerisme
KKK Fees
Koor en orkes Oefening vanaf 14:00
28

 

Vrydag Matrieks BS

 

Helpiefees Gr 8 tot Gr 11 Vanaf 07:30:( Toneel: Mamre,”Big Walk”, KKK fees se finale’s , Madigras etc.) Ouers kom kuier saam vanaf 17:00 .Eet dit wat u kind voorberei.
Tennis seuns Liga: Wimbledon vs St.Benedicts by Markspark
Gholf Els & Grace span by Osevatory gholfbaan
29 Saterdag Fiesta(hoof se konsert) Vanaf 17:00 by HMK in die Aula : Koste van R200 sluit ligte ete in (Kunsuitstalling, ATKV tienertoneel, koor, orkes en ander kultuuritems sal aan gebied word)

PROGRAM: 17:00 tot 18:30 Kunsuitstalling + vooraf versnaperinge

18.30: Fiesta konsert

Daar sal ‘n 30 min. pouse wees waar ‘n ligte ete bedien sal word.

Kontak Linda Peacock om u plek te bespreek

 

31 Maandag Matrieks Lw en Frans
Ekstra Klasse Vanaf 14:00-15:00. Busse vertrek 15:45
Kunsuitstalling Vanaf 14:00-15:45 in die Forumsaal.Ons nooi alle ouers om te kom besigtig.
1 November Dinsdag Matrieks English Home Language & FAL
Ekstra klasse 14:00-15:40. Busse vertrek 15:45
Kunsuitstalling Vanaf 14:00-15:45 in die Forumsaal. Ons nooi alle ouers om te kom besigtig.
2 Woensdag Matrieks Wiskunde
Ekstra klasse Vanaf 14:00-15:40.Busse vertrek 15:45
3 Donderdag Matrieks Afrikaans & Drama
Kersprogram Vanaf 13:15-14:15 in die skoolsaal

Ons nooi graag ook ons ouers om hierdie wonderlike kersprogram  by te woon

Geen Ekstra klasse Busse verterk om 14:15
4 Vrydag Studiedag Graad 8 tot 11 07:30-12:00.Busse ry op normale oggendroetes en vertrek om 12:00
Kenmekaar Welpies om 15:00-18:00. Alle Gr 11 leerders teenwoordig vanaf 14:00
5 Saterdag GR 11 SAT Eksamen Plek sal deur gegee word
Tennis Interhoër Juniors by Olivedale Tennisklub om 07:00
Orkes oudisies Vir Gr7 leerders vanaf 08:00
Musical oudisies Vir alle Helpies vanaf 08:00
7 Maandag Eindeksamen Gr8 tot Gr11 begin tot 25 November. Vergewis u asb. van die eksamenrooster en bustye
12 Saterdag Welpie krieket Kliniek by MHK vanaf 08:00
25 Vrydag Eksamen eindig Gr8 tot Gr11
26 Saterdag Graad toere Gr9, Gr10, Gr11 vertrek.
Gr 11 ‘Journey’ tot 30 November Na Kosi Bay en Noord Natal

Meld aan om 04:30.

Terug +-15:30 by die skool

Gr 10 tot 29 November Na Kwalata Kampterrein, Pretoria.

Vertrek om 09:00.

Terug  +-13:00 by skool

Gr 9 tot 29 November Na Zwartkloof Lodge by Bela-Bela

Meld aan om 09:00

Terug +-13:00 by skool

28 Maandag Matrieks Eksamen eindig
2 Desember Vrydag Rapporte Word uitgedeel en versend per epos.

Kan ook afgehaal word by HMK vanaf 08:00-10:00

Krieket toer Na Sri-Lanka en Indië vanaf 1 Desember tot 20 Desember
Geniet u vakansie
9 Janunarie 2017 Maandag Gr12 & Gr8 Leerders begin om 07:30
11 Dinsdag Gr 9,10,11 Leerders begin om 07:30
Advertisements